Liefie-lyf Opvoedkundige Speelgroep

Liefie-lyf opvoedkundige speelgroep is geleë in die Ooste net buite Pretoria op ‘n klein-hoewe. Ouderdom: 1.5 jaar tot en met die jaar waarin hul 4 word. Tye: Maandae – Vrydae 07:00 tot 17:00 Speel vorm die basis van leer en die ontdekkingstog by die jong...

Baba Liefies

Baba Liefies voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en peuters. Die Baba Liefies onderwysers sien met liefde om na die klein kindertjies in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot en goed toegeruste speelarea. Baba Liefies is ‘n privaat Christelike...

Paljas Kleuterskool

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot, boomryke en goed toegeruste speelarea. Paljas is ‘n privaat Christelike Afrikaans...

Kleinmensies Kleuterskool & Naskool Sentrum

Kleinmensies Kleuterskool & Naskool Sentrum in Elarduspark, Pretoria, is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool. Die skool streef daarna om gehalte diens deur ervare, opgeleide personeel te lewer, wat elke kind sal help om sy volle potensiaal te bereik....

Kleuterskool Eugene Marais

Kleuterskool Eugene Marais in Mayville, Pretoria, is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool wat oop is 365 dae van die jaar, insluitende Publieke Vakansiedae, Naweke en Na-Ure. Die skool streef daarna om gehalte diens deur ervare, opgeleide personeel te lewer,...

Anton van Wouw Pre-Primêr

Die Anton van Wouw Pre-Primêre Skool is in ‘n veilige, geborge omgewing waar elke kleuter optimale stimulasie en individuele aandag in klein klassies kry. Die skool bied ‘n intelektueel uitdagende en stimulerende kurrikulim aan, asook ‘n ruim buite...

Laerskool Skuilkrans

Laerskool Skuilkrans, gestig op 7 Januarie 1975, is ‘n Afrikaans medium laerskool in Murrayfield, Pretoria wat Christelike beginsels nastreef en fokus op hoë akademiese standaarde, sport en kultuur. Die Naskoolsentrum is op die Laerskool Skuilkrans terrein...

Kleutergenot

Kleutergenot kleuterskool in Rietvalleirand, Pretoria Oos bied Christelike opvoeding en ‘n gestruktureerde leerprogram met gekwalifiseerde onderwyseresse vir babas tot Gr. R leerlinge. Die Kleutergenot kleuterskool bied ’n omgewing waarin kinders tot volle...

Constantiapark Kleuterskool

Constantiapark Kleuterskool is ‘n Skool wat werklik omgee vir jou kind met Christelike grondslag, emosionele, geestelike, fisiese, intellektuele en kreatiewe ontwikkeling. Ons bied klein klassies vir daai spesiale aandag. Ons buite kurikulêre aktiwiteite sluit...