Baba Liefies

Baba Liefies voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en peuters. Die Baba Liefies onderwysers sien met liefde om na die klein kindertjies in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot en goed toegeruste speelarea. Baba Liefies is ‘n privaat Christelike...

Paljas Kleuterskool

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot, boomryke en goed toegeruste speelarea. Paljas is ‘n privaat Christelike Afrikaans...

Speelhoekie Speelgroep Elarduspark

Speelhoekie het in 2007 in Elarduspark geopen. Ons doel is om ‘n ontspanne, vriendelike atmosfeer in ‘n veilige omgewing te skep en om die kleuter voor te berei op die meer formele kleuterskool. Die klassie is tans vir kleuters wat in 2010 en 2011 gebore is....

Laerskool Elarduspark

Die Laerskool Elarduspark streef na die verwesenliking van die handhawing, beskerming en bevordering van Christelike onderwys en Christelike waardes met die erkenning en beskerming van vryheid van geloof, spraak en assosiasie. Afrikaans as die amptelike voertaal en...