Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Paljas Kleuterskool

paljaspaljas

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot, boomryke en goed toegeruste speelarea. Paljas is ‘n privaat Christelike Afrikaans Kleuterskool. Ons het Vyf klassies wat strek vanaf die Babas tot graad RR. Ons verwelkom babas vanaf 3 maande, peuters en kleuters.

Paljas is oop gedurende skoolvakansies maar sluit met Desembervakansie. Buite kurrikulêre aktiwiteite sluit in Dans, Ballet, Musiek, Rugby, Y-Sports, Playball en Swem.

Kontak besonderhede vir Paljas Kleuterskool:

Tel:
012 345 5522

Skooltye
Halfdag 06:35 tot 13:00
Voldag tot 17:30

Adres:
Allouete Straat
Elarduspark
Pretoria Oos