Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Mykem Dagsorg

Mykem Dagsorg en Speelgroepie

Mykem Dagsorg en Speelgroepie

Klein dagsorg in Elarduspark. Ons het maksimum 5 maaitjies (babas vanaf 2 maande – ) sodat ons kan verseker dat jou kind net die beste individuele aandag en sorg ontvang. Ons is twee mammas met onderwysgrade en het gespesialiseer in kinderontwikkel.

Ons bied ook ‘n speelgroepie twee keer ‘n week aan waar ons fokus op sosiale vaardighede en perseptuele ontwikkeling deur prettige, kreatiewe aktiwiteite. Ons gebruik ook aktiwiteite van programme soos My slim kind en Practica

Contact Details for Mykem Dagsorg/Speelgroepie:

Contact Person:
Selmyn de Jongh

Tel:
081 486 4644

Email:
info@mykem.co.za