Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Laerskool Anton van Wouw

Anton van Wouw Laerskool - Header

Laerskool Anton van Wouw is ‘n goed gevestigde laerskool met ‘n ryk tradisie, en is geleë naby die Brooklyn Mall in Nieuw Muckleneuk, in die oostelike voorstede van Pretoria. Dit is ‘n skool met ‘n Christelike grondslag en uitstaande akademiese standaarde, en bied ook ‘n wye verskeidenheid buitemuurse sport en kultuur aktiwiteite aan. Daar is ‘n Naskoolsentrum, en remediërende en ekstra klasse in Afrikaans, Engels en Wiskunde is beskikbaar.

Vir meer inligting aangaande die Pre-Primêre Skool en Laerskool, asook die Ope Dag op 18 Mei 2013, om 08:30, gaan na die skool se webwerf, www.wouwtjies.co.za.

Laerskool Anton van Wouw Inligting:

  • Onderrig Medium: Afrikaans.
  • Sport: Rugby, Sokker, Hokkie, Atletiek, Krieket, Muurbal, Netbal, Skaak, Swem, Tennis, Landloop, Ruiterklub.
  • Kultuur: Junior & Senior Koor, Toastmaster, Revue, Redenaars, Voortrekkers, Wouwtjie Kunstefees.
  • Rekenaarsentrum: Goed Toegerus EN Modern.
  • Leessentrum.
  • Skoolwinkel Online: http://www.skoolwinkel.co.za (skooluniforms, sportklere, sporttoerusting, en andere); Verkope & Navrae – admin@skoolwinkel.co.za of 082 601 9161; Kantoor Ure: Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00.
  • Naskoolsentrum: individuele huiswerkbegeleiding, gebalanserde maaltye, oop tydens vakansies; Naskool Selfoonnommer: 072 205 7137; E-pos: wouwtjienaskool@gmail.com.
  • Sekuriteit: CCTV Kameras.

Laerskool Anton van Wouw Kontak Inligting:

Tel: 012 460 3024

Bemarker: Marica Botha: bemarking@wouwtjies.co.za

E-pos: Marica Botha: bemarking@wouwtjies.co.za

Webwerf: http://www.wouwtjies.co.za/

Laerskool Anton van Wouw
Laerskool Anton van Wouw
Deystraat,
Nieuw Muckleneuk,
Pretoria
Gauteng