Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Kleuterskool Eugene Marais

Kleuterskool Eugene Marais in Mayville, Pretoria, is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool wat oop is 365 dae van die jaar, insluitende Publieke Vakansiedae, Naweke en Na-Ure. Die skool streef daarna om gehalte diens deur ervare, opgeleide personeel te lewer, wat elke kind sal help om sy volle potensiaal te bereik. Kleuterskool Eugene Marais is geleë naby Euguene Marais Hospitaal, en privaat en hospitaalkinders welkom. Engelse klasse is vanaf 2013 beskikbaar. Vir meer inligting, gaan na die skool se webtuiste – www.emkleuterskool.co.za.
Kleuterskool Eugene Marais Inligting:

  • Babas: 3 maande tot 24 maande
  • Kleuters: 25 maande tot 6 jaar (Gr R).
  • 3 Pakkette beskikbaar: Pakket A, 6:30 – 17:30; Pakket B, 6:00 – 18:00; Pakket C, 5:30 – 19-30).
  • Christelike, Afrikaanse, Kindervriendelike Fasiliteit.
  • Etes en Verversing word voorsien.
  • Oop 365 dae van die jaar vanaf 05:30 tot 19:30, asook addisionele ure.
  • Buitemuurse Aktiwiteite by die skool: Dans, Kinderkiekies, Monkeynastix, Musiek, Pottebakkers, Rekenaars en Swem.
  • Privaat en Hospitaalkinders welkom.
  • ENGLISH CLASSES: available from 2013.

Kleuterskool Eugene Marais Kontak Inligting:

Kontak Persoon: Mev Ferreira

Tel: 012 – 334 2545

Faks: 012 335 8453

E-pos: emkleuterskool@iburst.co.za

Webtuiste: http://www.emkleuterskool.co.za/

Adres:
Kleuterskool Eugene Marais
5de Laan, 705
Mayville
Pretoria