Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Kleutergenot

Kleutergenot kleuterskool in Rietvalleirand, Pretoria Oos bied Christelike opvoeding en ‘n gestruktureerde leerprogram met gekwalifiseerde onderwyseresse vir babas tot Gr. R leerlinge. Die Kleutergenot kleuterskool bied ’n omgewing waarin kinders tot volle potentiaal kan ontwikkel in ’n skoon en veilige omgewing. Ons gee die kinders gebalanseerde en gesonde etes.

Die kinders het baie speelruimte en ons aktiwietite sluit in: Liggamsoefeninge, Musiekwaardering, Flinkdink, Blokfluit, Koor, Rekenaarklasse en addisionele Afrikaanse klasse. Ons kleuterskool is op die hoek van Jochem en Petrus straat, Rietvalleirand in die Ooste van Pretoria, naby Elarduspark, Wingatepark, Irene en Moreletapark.

Kontat besonderhede vir Kleutergenot kleuterskool:

Tel:
012 345 6063

Locaiton:
Rietvalleirand

PretoriaGauteng