Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Kleinmensies Kleuterskool & Naskool Sentrum

Kleinmensies Kleuterskool & Naskool Sentrum in Elarduspark, Pretoria, is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool. Die skool streef daarna om gehalte diens deur ervare, opgeleide personeel te lewer, wat elke kind sal help om sy volle potensiaal te bereik.

Kleinmensies Kleuterskool & Naskool Sentrum Inligting:

  • Babas (3 maande tot 24 maande) & Kleuters (25 maande tot 6 jaar of Gr R)
  • Christelike, Afrikaanse, Kindervriendelike Fasiliteit
  • Etes en Verversing word voorsien
  • Slegs 2 weke in Desember toe
  • Naby Laerskool Elarduspark geleë

Kontak besonderhede vir Kleinmensies:

Adres:
600 Allouette Straat
Elarduspark
Pretoria Oos

Tel:
012 346 1400
012 345 2879