Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof-LOGO

Hoërskool Waterkloof in Pretoria is ‘n openbare skool van uitnemendheid wat wêreldklas onderrig bied aan al sy leerders. Die skool is een van die top tien hoërskole in Gauteng, en bied beperkte klasgroottes, waar kinders verseker kan wees van kwaliteit aandag en opleiding. ‘n Wye reeks aktiwiteite word aangebied, insluitende sport, kuns en kultuur.

Die Hoërskool Waterkloof OPEDAG VIR 2014: vind plaas op Vrydag, 31 Julie 2013, vanaf 14h00, en die Algemene Inligtingsaand vir voornemende Klofies is op Woensdag, 15 Mei 2013, vanaf 18:00 tot 20:00 in die skoolsaal.

Hoërskool Waterkloof Inligting:

  • Waterkloof nie meer plasing waarborg nie aangesien alle aansoeke na die distrik oorgeplaas word wat leerders volgens ‘n waglys plaas.)
  • Sport: Atletiek, Gholf, Hokkie, Krieket, Netbal, Perdry, Rugby, Skaak, Swem, Tennis, Trompoppies, Buitesport, Gimnasium, Bergfiets.
  • Kuns & Kultuur: Algemeen, Dans, Konsertorkes, Koor Kuns & Kunswedstryde, Musiek, Produksies, Redenaars, Skryfkompetisies, Voortrekkers, Drama & Toneel.
  • Koshuis: nuwe koshuis vir seuns en meisies van Graad 8 tot 12 op die skoolterrein.

Hoërskool Waterkloof Kontak Inligting:

Kontak die Skool:

Tel: 012 347 0277/8
Faks: 012 347 0279
E-posadres: klofies@klofies.co.za of admin@klofies.co.za

Kontak die Sportburo:

Tel: 012 347 7707

E-posadres: hannelie.koch@klofies.co.za

Webtuiste: http://www.klofies.co.za/

Adres:
Hoërskool Waterkloof
C/o Boeing en Hans Strijdomweg,
Erasmuskloof
Gauteng