Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Hoërskool Montana

Hoerskool-Montana - logo

Hoërskool Montana in die noorde van Pretoria, is ‘n top publieke skool vir leerlinge van Graad 8 tot 12. Hoërskool Montana is nie net een van die top 10 akademiese skole in Gauteng nie, maar bied ook ‘n wye verskeidenheid van sport en kultuur aktwiteite, en sosiale aangeleenthede aan.

Vir meer inligting, besoek die Hoërskool Montana webtuiste, www.hsmontana.co.za.

  • Akademie: Een van die Top 10 Akademiese Skole in Gauteng.
  • Sport: Atletiek, Bergfiets, Boogskiet, Cheerleading, Gholf, Hokkie, Jukskei, Krieket, Landloop, Netbal, Rugby, Rugby 7’s, Ruitersport, Sagtebal, Skaak, Sokker, Swemm & Lewensredding, Tennis.
  • Kultuur: CSV, Eisteddfod, Kunsuitstalling, Montiekoor, Redemnaars, Revue, Toastmasters, Toneelfees, Voortrekkers.
  • Sosiaal: Groentjiekonsert, Magrietjie-aand, Matriekafskeid, Mnr & Mej Montie, Valentynsbal, Wildsfees, Musiekfees.
  • Vliegakademie: vanaf Graad 8.

Hoërskool Montana Kontak Inligting:

Kantoor:
012 548 0160/1

E-Pos:
hsmontana@global.co.za

Webtuiste:
http://www.hsmontana.co.za

Adres:
H/V Dr Swanepoel en Sesdeweg
Montana
Pretoria, 1082
Gauteng