Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Constantiapark Kleuterskool

Constantiapark Kleuterskool

Constantiapark Kleuterskool is ‘n Skool wat werklik omgee vir jou kind met Christelike grondslag, emosionele, geestelike, fisiese, intellektuele en kreatiewe ontwikkeling. Ons bied klein klassies vir daai spesiale aandag. Ons buite
kurikulêre aktiwiteite sluit in Ballet, Krieket, MonkeyNastix, Play ball, Pottebakkery, Rekenaars en Skaak.

Ons Naskool sentrum bied ook liefdevolle onderwysers, huiswerk word gedoen, vervoer vir kinders na buitemuurse aktiwiteite by skool, beperkte hoeveelheid kinders, rustige omgewing en etes word voorsien.

Kontak besonderhede vir Constantiapark Kleuterskool:

Tel:
012 998 6305

Cell:
082 898 8546

Webblad:
www.cpkleuterskool.za.net