Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Ciska Swemskool

Ciska Swemskool

Ciska Swemskool in Doornpoort, Pretoria is ‘n plek waar enige persoon in ‘n gemaklike, veilige, vriendelike omgewing kan leer swem! Ons bied Maandae tot Saterdae swemlesse in ‘n binneshuise verhitte swembad.

Ons bied die volgende: Leer om te Swem, Water Bewustheid, Water Veiligheid, Styl Aanleer, Styl Verbeter en Water Aeorobics

Kontak besonderhede vir Ciska Swemskool:

Ciska:
072 246 1577

Epos:
info@ciskaswemskool.com

Adres:
18 Apache Straat
Cynthiavale
Pretoria