Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Baba Liefies

Baba Liefies

Baba Liefies voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en peuters. Die Baba Liefies onderwysers sien met liefde om na die klein kindertjies in ‘n huislike omgewing met ‘n lieflike groot en goed toegeruste speelarea.

Baba Liefies is ‘n privaat Christelike Afrikaans Kleuterskool. Ons het drie klassies wat strek vanaf die Babas tot 3 Jaar oud.

Skooltye is halfdag 06:35 tot 13:00 en voldag tot 17:30.

Baba Liefies is oop gedurende skoolvakansies maar sluit gedurende Desembervakansie. Buite kurrikulêre aktiwiteite sluit in Musiek en Y-Sports.

Kontak besonderhede vir Baba Liefies:

Tel:
012 751 9788

Webwerf:
www.babaliefies.co.za

Adres: Gabbro Straat
Elarduspark
Pretoria