Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

ATKV-Applous Gala 2017

Waar: Z K Matthews Great Hall, Unisa – Pretoria, Gauteng.
Datum: Woensdag 2 Aug 2017.
Tyd: 6:30 pm.

ATKV-Applous is die jaarlikse nasionale koorkompetisie vir skoolkore. ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika en word in 2017 vir die 40ste keer aangebied. Woensdag tot Saterdag, 2-5 Augustus, is die room van Suid-Afrika se skoolkore by UNISA in Pretoria.

Woensdag: Afrikaanse en nie-Afrikaanse Laerskoolkore

Donderdag: Meer Ervare Laerskoolkore en nie-Afrikaanse Hoerskoolkore

Vrydag: Afrikaanse Hoerskoolkore

Saterdag: Meer Ervare Hoerskoolkore

Besoek:
http://bit.ly/2rCvLTp vir die name van kore in die Gala.

Webwerf:
http://online.computicket.com/web/event/atkv_applous_gala_2017/1152208457

Skoolkore met Lizz Meiring as gasvrou en Anna Davel as gaskunstenaar.