Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Schoolkidz website.

Anton van Wouw Pre-Primêr

Anton van Wouw Laerskool - Header

Die Anton van Wouw Pre-Primêre Skool is in ‘n veilige, geborge omgewing waar elke kleuter optimale stimulasie en individuele aandag in klein klassies kry. Die skool bied ‘n intelektueel uitdagende en stimulerende kurrikulim aan, asook ‘n ruim buite speelarea, en ‘n reeks buitemuurse aktiwiteite. Voldagfasiliteite sluit in ‘n gesonde en gebalanseerde maaltyd in die middag, met verversings laatmiddag vir die kleuters.

Die Ope Dag vir 2014 is op Saterdag, 18 Mei 2013 om 08:30, by Laerskool Anton van Wouw, vir alle voornemende pre-primêre kleuters (Gr. RRR – R) asook vir die Laerskool vanaf Gr. 1 tot Gr 7.

Anton van Wouw Pre-Primêr Inligting:

  • Skoolure: Halfdag 6:45 tot 13:30; Voldag 6:45 tot 17:30 (program begin om 7:30 vir die Gr R’e en sal teen 12:50 eindig.
  • Onderrig Medium: Afrikaans.
  • Christelik Gebaseerde Onderrig.
  • Intelektueel, Uitdagende en Stimulerende Kurrikulim.
  • Liefdevolle, Kindervriendelike Onderwyseresse.
  • Voltydse Kinderkinetikus.
  • Ruim Buitespeelarea.
  • Musiek en Sang.
  • Alle personeel is opgelei in die die nuutste Noodhulptegnieke.
  • Buitemuurse Aktiwiteite: Kunsklasse, Krieket, Tennis, Judo, Rekenaarvaardighede, Bulletjie- rugby, Drama, Ballet, Perdry, Ontwerp en tegnologie, Experiland,

Anton van Wouw Pre-Primêr Kontak Inligting:

Telefoon: 012 346 3282

E-pos: kleinwouwtjies@wouwtjies.co.za

Webblad: www.wouwtjies.co.za

Adres:
Anton van Wouw Pre-Primêr
Langestraat Suid 405
Nieuw Muckleneuk
Pretoria
Gauteng